Sluit aan by ons MUSIEKSKOOL in Pretoria-Noord!
Ons bied lesse aan in klavier, kitaar, sang en mondfluitjie.
Ons doen ook musiekteorie, en maak gebruik van John Thompson, UNISA, Trinity en Royal Schools se leerplanne.
Elzabé is die beste musiekjuffrou, en werk graag met studente van enige ouderdom.