KLANKBANE
Ons het 'n groot versameling klankbane (backtracks) van vele liedjies en kunstenaars - plaaslik en internasionaal.
Doen gerus navraag hieronder om 'n spesifieke liedjie te soek.
Klankbane wat in voorraad is, kos R100 per snit. As ons 'n liedjie moet bestel, of laat maak, kan ons 'n kwotasie daarvoor gee.
Huidiglik voorsien ons klankbane net in oorspronklike sleutels, of in sleutels wat beskikbaar is. Ons verander nie liedjies se sleutels nie.
Ons akkomodeer graag skole vir hulle revue-musiek.