Welkom!
Ons inspireer, ons skep, en ons ontwikkel.
Ons skep musiekproduksies van hoogstaande gehalte en tot groot vermaak van elke musiekliefhebber. In Afrikaans bring ons vir jou musiek wat jou binneste sal wakker maak!
Ons leer jou musiek! Klavier, musiekteorie, kitaar en sang. Persoonlike aandag, individuele lesse, eksamens en 'n jaarlikse studentekonsert. Alle ouderdomme ouer as 8.
Ons verteenwoordig en bestuur jou as kunstenaar se belange en dagboek. Ons hanteer jou besprekings, onderhandel jou fooi en maak jou kontrak vas. Ons is die skakel tussen jou en die kliënt of venue.
Alles is musiek, en musiek is alles!